i.1. Louis Jacobus NEL, geb 08/01/1898, ged. 30/01/1898
Louis Jacobus was die seun van Petrus Hendrik Johannes Cornelis Nel en Elizabeth Margaretha Dorothea Scheepers.
i.3. Marthinus Josias NEL, geb. 24/05/1903, ged. 28/06/1903
Marthinus Josias was die seun van Petrus Hendrik Johannes Cornelis Nel en Elizabeth Margaretha Dorothea Scheepers.
i.2. Margaretha Catharina Susanna Elizabeth NEL, geb. 08/09/1900, ged. 27/01/1901
Margaretha Catharina Susanna Elizabeth was die dogter van Petrus Hendrik Johannes Cornelis Nel en Elizabeth Margaretha Dorothea Scheepers.
i.5. Elizabeth Petronella NEL, geb. 21/07/1908, ged. 27/09/1908
Kinders:
i.4. Susanna Elizabeth NEL, geb. 22/05/1906, ged. 09/07/1906
Susanna Elizabeth was die dogter van Petrus Hendrik Johannes Cornelis Nel en Elizabeth Margaretha Dorothea Scheepers.
i.1. Louis Jacobus NEL, geb. 22/06/1890, ged. 18/01/1891
Louis Jacobus was die seun van Nicolaas Johannes Nel en Sarah Salomina Moolman.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1942 nie:

FAMILYSEARCH
i.2. Louis Johannes NEL, geb. 09/08/1891 ged. 27/09/1891
Louis Johannes was die seun van Nicolaas Johannes Nel en Sarah Salomina Moolman.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1942:

FAMILYSEARCH
i.3. Magdalena Josina Wilhelmina NEL, geb. 15/01/1893, ged. 05/03/1893
i.3. Magdalena Josina Wilhelmina, geb. 15/01/1893, ged. 05/03/1893, Vryheid, oorl. 13/09/1976 x 07/05/1912, Bethal, Tvl. met Michael Wilhelm GROBLER, geb. 08/10/1886, oorl. 01/12/1959, s.v. Hendrik Stephanus Grobler en Elizabeth Margaretha Johanna Hamman.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1942:

FAMILYSEARCH
i.5. Susanna Elizabeth NEL, geb. 19/10/1901, ged. 30/03/1902
Uit hulle ma se sterfkennis van 1942:

FAMILYSEARCH
i.4. Nicolaas Johannes NEL, geb. 04/04/1896 ged. 02/08/1896
Nicolaas Johannes was die seun van Nicolaas Johannes Nel en Sarah Salomina Moolman.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1942:

FAMILYSEARCH
i.6. Philip Rudolph NEL, geb. 15/11/1902 ged 07/06/1903
Uit hulle ma se sterfkennis van 1942:

FAMILYSEARCH
i.1. Louis Jacobus NEL, geb. 02/06/1890 ged. 06/07/1890
Uit hulle pa se sterfkennis van 1916:
i.2. Izak Johannes Matthys NEL, geb. 28/07/1891 ged. 27/09/1891
i.2. Izak Johannes Matthys, geb. 28/07/1891, ged. 27/09/1891, Vryheid, oorl. 23/04/1950 x 19/03/1918 met Susanna Elizabeth VAN ROOYEN, geb. 19/09/1894, oorl. 1974, d.v. Marthinus Gert Thomas van Rooyen en Susanna Elizabeth van Rooyen.
Izak Johannes Matthys was die seun van Louis Jacobus Nel en Johanna Sophia Catharina van der Berg.Uit hulle pa se sterfkennis van 1916:
i.3. Philip Rudolph NEL, geb. 17/07/1893
i.3. Philip Rudolph, geb. 17/07/1893, ged. Vryheid, oorl. 25/03/1927 x 14/06/1911, Vryheid, Natal met Alida Maria VAN ROOYEN, geb. 06/01/1893, d.v. Theodorus Cornelis van Rooyen en Christina Ludowina Craig.
Philip Rudolph was die seun van Louis Jacobus Nel en Johanna Sophia Catharina van der Berg.Uit hulle pa se sterfkennis van 1916:
i.4. Margaretha Susanna NEL, geb. 09/04/1896, ged. 21/06/1896
Margaretha Susanna was die dogter van Louis Jacobus Nel en Johanna Sophia Catharina van der Berg.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1916:
Kinders:
j.1. Gerhardus
Wilhelmus DE JAGER, geb. 1920, oorl. 1975
j.2. Nelsie DE
JAGER, geb. 1923, oorl. 2000
i.5. Susanna Elizabeth NEL, geb. 24/03/1898, ged. 26/06/1898
i.5. Susanna Elizabeth, geb. 24/03/1898, ged. 26/06/1898, Vryheidk, oorl. 20/10/1946 x 23/12/1914, Dundee, Natal met Christiaan Hendrik NEL, geb. 25/04/1891, oorl. 1955, s.v. Andries Francois Nel en Anna Margaretha Marx.
Susanna Elizabeth was die dogter van Louis Jacobus Nel en Johanna Sophia Catharina van der Berg.Uit hulle pa se sterfkennis van 1916:
j.1. Johanna NEL, geb. 1916
j.2. Anna
Margartha NEL, geb. 02/12/1917 x 27/03/1937, Durban, KwaZulu-Natal met Heinrich Emil
Johannes Von Wiegardt, geb. 1911 xx 28/06/1940, Durban, Natal met Edward van
der Westhuizen, geb. 1916 xxx 15/03/1945, Durban, Natal met George Albert Sneyd, geb. 1907
j.3. Anna NEL, geb. 1918
j.4. Louisa
Susanna NEL, geb. 19/07/1919, oorl. 05/08/
2013 x 18/12/1937, Durban met William Robert Drysdale, geb. 05/05/1906, oorl. 03/05/1980, s.v. Henry
Coleman Drysdale en Margaret Julia Turck.
j.5. Andrew
Francis NEL, geb. 1922, oorl. 31/03/1960
x 05/06/1943, Durban, KwaZulu-Natal met Thelma Evelyn McFall, geb. c. 1923, d.v. George McFall en Agnes Law xx 06/07/1951,
Kaapstad met Greta Stuart Starkie, geb. 15/01/1931, oorl. 2012
j.6. Christian NEL, geb. 1923 x 21/12/1946, Durban, Natal met Isabel Dickson, geb. c. 1922.
j.7. Gert NEL, geb. 1931
j.8. Louis NEL, geb. 1933
i.6. Johanna Sophia Katrina NEL, geb. 08/06/1899 ged. 07/01/1900
Uit hulle pa se sterfkennis van 1916:
FAMILYSEARCH
i.7. Theodorus Cornelis NEL, geb. 14/06/1901
i.7. Theodorus Cornelis, geb. 14/06/1901, oorl. 23/09/1965.
Theodorus Cornelis was die seun van Louis Jacobus Nel en Johanna Sophia Catharina van der Berg.Uit hulle pa se sterfkennis van 1916:
i.8. Martha Maria NEL, geb. 14/03/1904, ged. 02/10/1904
Martha Maria was die dogter van Louis Jacobus Nel en Johanna Sophia Catharina van der Berg.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1916:
i.1. Louis Jakobus NEL, geb. 02/11/1882, ged. 28/01/1883
Louis Jakobus was die seun van Philip Rudolph Nel en Beatrice Charlotte Laurenna Dohne.
i.2. Elizabeth Wilhelmina Carolina NEL, geb. 03/05/1884, ged. 22/12/1883
Elizabeth Wilhelmina Carolina was die dogter van Philip Rudolph Nel en Beatrice Charlotte Laurenna Dohne.
Vryheid (Foto: Tinus Nel)
Kinders:
j.1. Philip Rudolph NEL, geb. 08/08/1911, oorl. 06/08/1975 x 24/08/1937, Paul Roux, Senekal, OVS met Catharina Marthina Kruger, geb. 06/11/1910, oorl. 1974, d.v. Christoffel Alewyn Kruger en Susanna Maria Pieters.
j.2. Beatrice Charlotte Lauranna NEL, geb. 11/11/1912, oorl. 21/01/1999 x 27/06/1933, Vryheid, Natal met Pieter Hendrik Van Rooyen, geb. 1905
j.3. Emilia Sophia NEL, geb. 1918 x Kilian.
i.3. Philip Rudolph NEL, geb. 30/10/1885, ged. 03/01/1886
Philip Rudolph was die seun van Philip Rudolph Nel en Beatrice Charlotte Laurenna Dohne.
i.4. Jan George NEL, geb. 26/02/1887, ged. 11/12/1887
Jan George was die seun van Philip Rudolph Nel en Beatrice Charlotte Laurenna Dohne.
FAMILYSEARCH
eGGSA library Gravestones in South Africa Kwazulu-Natal Kwazulu-Natal, VRYHEID, Urban area Kwazulu-Natal, VRYHEID, Main cemetery N - Vanne :: Surnames - N
i.5. Theodorus Cornelis NEL, geb. 16/03/1890, ged. 06/07/1890
Theodorus Cornelis was die seun van Philip Rudolph Nel en Beatrice Charlotte Laurenna Dohne.
i.6. Godfied Andries NEL, geb 10/06/1891, ged. 27/09/1891
Godfied Andries was die seun van Philip Rudolph Nel en Beatrice Charlotte Laurenna Dohne.
i.7. Nicolaas Johannes NEL, geb. 29/01/1894 ged. 25/02/1894
Nicolaas Johannes was die seun van Philip Rudolph Nel en Beatrice Charlotte Laurenna Dohne.
i.9. Susanna Elizabeth NEL, geb. 11/04/1897, ged. 25/07/1897
Susanna Elizabeth was die dogter van Philip Rudolph Nel en Beatrice Charlotte Laurenna Dohne.
j.1. Hendrik
Minnie KRITZINGER, geb. 06/10/1922
i.8. Frederik Watermeyer NEL, geb. 13/01/1896 ged. 19/04/1896
Frederik Watermeyer was die seun van Philip Rudolph Nel en Beatrice Charlotte Laurenna Dohne.
eGGSA library Gravestones in South Africa Kwazulu-Natal Kwazulu-Natal, VRYHEID, Urban area Kwazulu-Natal, VRYHEID, Main cemetery
h.1. Martha Maria NEL, geb. 05/05/1855, ged. 20/01/1856
Martha Maria was die dogter van Louis Jacobus Nel en Susanna Elizabeth van Rooyen.
h.2. Philip Rudolph NEL, geb. 17/12/1856, ged. 15/02/1857
h.2. Philip Rudolph, geb. 17/12/1856, ged. 15/02/1857, Pietermaritzburg, oorl. 30/03/1897 x 06/12/1881, Natal met Beatrice Charlotte Laurenna DOHNE, geb. 23/03/1860, oorl. 06/11/1944, Frischgewaagd, Vryheid, Natal, d.v. Jacob Ludwig Dohne en Caroline Elizabeth Wilhelmina Watermeyer.
Philip Rudolph was die seun van Louis Jacobus Nel en Susanna Elizabeth van Rooyen.Jacob Ludwig Dohne is in Zierenbergen, Hesse-Kassel, Duitsland gebore. Hy is na Berlin toe, waar hy by die Berlin Mission Society aangesluit het. In 1836 is hy saam met Lange, Wuras, Kraut en Radloff na Suid Afrika toe gestuur. Jacob het hom in Franschoek gevestig, maar het weggetrek a.g.v. verskille met naburige predikant van die N.G. Kerk. Hy het besluit om na Transkei te gaan en het later ook in Natal gewerk. Sy eerste vrou Bertha Gohler sterf met kindergeboorte. Die sewende grensoorlog (1846-1847) het vereis dat Dohn die area verlaat en hulle het in Bethanie geskuil. Hier is sy tweede vrou oorlede. In Natal, aan die voet van die Drakensberge het die Boere vir hom gevra om predikant van hulle gemeente te raak en so het sy betrokkenheid by die kerk in Pietermaritzburg begin. Hy het in 1847 by Ds Daniel Lindley oorgeneem en het tot 1850 daarmee voortgegaan. Jacob trou vir 'n derde keer met Caroline Elizabeth Wilhelmina Watermeyer en hulle het nege kinders waarvan Beatrice Charlotte Laurenna een was. 'n Beskrywing van sy lewe en werk kan met die link hieronder gevolg word. (https://familysearch.org/photos/artifacts/21994104?signin=true&reportabuse=true)
h.3. Theodorus Cornelis NEL, ged. 05/12/1858
Theodorus Cornelis was die seun van Louis Jacobus Nel en Susanna Elizabeth van Rooyen.
FAMILYSEARCH
h.4. Anna Dorothea NEL, geb. 28/07/1860, ged. 11/11/1860
Anna Dorothea was die dogter van Louis Jacobus Nel en Susanna Elizabeth van Rooyen.
h.5. Louis Jacobus NEL, geb. 22/05/1862, ged. 17/05/1863
FAMILYSEARCH
h.6. Susanna Elizabeth NEL, geb. 23/01/1864, ged. 28/01/1866
Susanna Elizabeth was die dogter van Louis Jacobus Nel en Susanna Elizabeth van Rooyen.
Kinders:
i.1. Ignatius
Marthinus VAN ROOYEN, geb. 1885, oorl. 1892
i.2. Louis
Jacobus VAN ROOYEN, geb. 1887, oorl. 1939
h.7. Louis Jacobus NEL, geb. 30/09/1866, ged. 28/10/1866
h.7. Louis Jacobus, geb. 30/09/1866, ged. 28/10/1866, Ladysmith.
Louis Jacobus was die seun van Louis Jacobus Nel en Susanna Elizabeth van Rooyen.h.8. Nicolaas Johannes NEL, geb. 30/06/1868, ged. 03/10/1868
Nicolaas Johannes was die seun van Louis Jacobus Nel en Susanna Elizabeth van Rooyen.
h.9. Anna Frederika NEL, ged. 20/03/1870
h.9. Anna Frederika, ged. 20/03/1870, oorl. 17/03/1932 x 29/02/1892, Ladysmith, Kliprivier, Natal, met Jacobus Petrus BYLOO, geb. 1865, oorl. 14/04/1900 xx 13/03/1902, Pietermaritzburg, Natal met Willem Frederik Jacobus PRINSLOO, geb. 1877.
Anna Frederika was die dogter van Louis Jacobus Nel en Susanna Elizabeth van Rooyen.Kinders:
i.1. Nicholas Cornelis BYLOO, geb. 1895, oorl.1971
i.2. Louis Petrus BYLOO
i.3. Susanna Elizabetha PRINSLOO, geb. 1902, oorl.
1967
h.10. Petrus Hendrik Johannes Cornelis NEL, geb. 28/09/1871, ged. 31/12/1871
Petrus Hendrik Johannes Cornelis was die seun van Louis Jacobus Nel en Susanna Elizabeth van Rooyen.
h.11. Theunis Jacobus NEL, ged. 26/01/1873
Theunis Jacobus was die seun van Louis Jacobus Nel en Susanna Elizabeth van Rooyen.
h.12. Martha Maria NEL, geb. 07/11/1875, ged. 26/12/1875
Martha Maria was die dogter van Louis Jacobus Nel en Susanna Elizabeth van Rooyen.
Kinders:
i.1.
Johan Hendrik Frederik STADLER, geb. 1897, oorl. 1955
i.2.
Louis Jacob Fillip STADLER, geb. 23/05/1898, oorl. 1903
h.13. Magdalena Dorothea NEL, geb. 06/11/1878, ged. 02/03/1879
i.2. David Johannes NEL, geb. 01/08/1908, ged. 06/12/1908, Weenen.
h.14. Johanna Margaretha Helena NEL, geb. 10/07/880, ged. 03/10/1880
Johanna Margaretha Helena was die dogter van Louis Jacobus Nel en Magdalena Dorothea Raath.
h.15. Jan Christoffel NEL, geb. 09/11/1882, ged. 25/03/1883
Jan Christoffel was die seun van Louis Jacobus Nel en Magdalena Dorothea Raath.
Nel, Jan Christoffel. Putini=s Spruit, Ladysmith 19.1.01. High Treason, 3 months imprisonment. Joined the Boers in November/December 1899 and took part in operations in the Klip River area.
h.16. Hendrik Nicolaas NEL, geb. 10/01/1884, ged. 17/12/1884
Hendrik Nicolaas was die seun van Louis Jacobus Nel en Magdalena Dorothea Raath.
Surname
|
Nel
|
Name
|
Hendrik Nicolaas
|
Date Birth
|
10.1.1884
|
Residence
|
Ladysmith, Natal
|
Name Last Officer
|
Genl Prinsloo
|
Weapon
|
gevang Sept 1901
|
When Killed
|
|
Widow Veteran
|
|
Branch
|
Brakpan
|
Notes
|
|
Ref ID
|
1467
|
Nel, Hendrik Nicholas. Putini=s Spruit, Ladysmith 19.1.01. High Treason. 2 months imprisonment. Joined the Boers in November/December 1899 and took part in operations in the Klip River area.
h.17. Elizabeth Fransina NEL, geb. 30/09/1886, ged. 13/03/1887
Kinders:
i.1. Violet
Maud GRANT, geb. 1907
i.2. Olive
France GRANT, geb. 1911
i.3. Frank Harold GRANT, geb. 1922
h.18. Cornelis Johannes NEL, geb. 13/07/1887, ged. 24/06/1888
Cornelis Johannes was die seun van Louis Jacobus Nel en Magdalena Dorothea Raath.
h.19. Anna Catharina NEL, geb. 01/02/1889, ged. 30/06/1889
Anna Catharina was die dogter van Louis Jacobus Nel en Magdalena Dorothea Raath.
h.20. Naomi NEL, geb. 03/06/1891, ged. 16/05/1893
Naomi was die dogter van Louis Jacobus Nel en Magdalena Dorothea Raath.
i.1. Vivien Victor HULME, geb. 1909, oorl. 1917
i.2. Leonard Lawrie HULME, geb. 1911, oorl. 1966
i.3. Mavis Mabel HULME, geb. 1914, oorl. 1995
i.4. Mona Naomi HULME, geb. 1918, oorl. 2001
i.5. Evelyn Edwin HULME, geb. 1918, oorl. 1992
i.6. Hazel HULME, geb. 1923, oorl. 1924
i.7. Myrtle HULME, geb. 1926, oorl. 2016 x Byrne
i.8. Colin Francis HULME, geb. 1930, oorl. 1994
g.1. Louis Jacobus NEL, geb. 18/02/1830, ged. 22/06/1830
Louis Jacobus was die seun van Phillip Roedolph Nel en Anna Frederika Claassen.
eGGSA library Gravestones in South Africa Kwazulu-Natal Kwazulu-Natal, LADYSMITH, Urban area Kwazulu-Natal, LADYSMITH, Main cemetery N - Vanne :: Surnames - N NEL M.D. nee RAATH -1924 :: RAATH M.P. -1958
g.2. Nicolaas Johannes NEL, geb. 23/09/1831, ged. 18/10/1831
Nicolaas Johannes was die seun van Phillip Roedolph Nel en Anna Frederika Claassen.
(http://www.eggsa.org/documents/main.php?g2_itemId=1538184)
(http://www.eggsa.org/documents/main.php?g2_itemId=1538188)
g.3. Anna Dorothea NEL, geb. 25/06/1833, ged. 26/07/1833
Anna Dorothea was die dogter van Phillip Roedolph Nel en Anna Frederika Claassen.
g.4. Philip Rudolph NEL, geb. 05/04/1836, ged. 29/05/1836
Philip Rudolph was die seun van Phillip Roedolph Nel en Anna Frederika Claassen.
g.5. Johanna Margaretha NEL, geb. 14/02/1838
Johanna Margaretha was die dogter van Phillip Roedolph Nel en Anna Frederika Claassen.
h.1. Dorothea
Anna VERMAAK, geb. 1865, oorl. 1945
h.2. Philip
Rudolph VERMAAK, geb. 1866
h.3. Cornelis
Tobias VERMAAK, geb. 1869
g.6. Anna Frederika NEL, geb. 05/04/1841, ged. 25/04/1841
Anna Frederika was die dogter van Phillip Roedolph Nel en Anna Frederika Claassen.
h.1. Anna Fredrika VERMAAK, geb.1858, oorl. 1941 x Trichardt
h.2. Adriana Josina VERMAAK, geb. 1858, oorl. 1950h.4. Philip Rudolph VERMAAK, geb. 1863, oorl. 1936
g.8. Martha Maria Susanna NEL, geb. 19/04/1845, ged. 06/07/1845
g.8. Martha Maria Susanna, geb. 19/04/1845, ged. 06/07/1845, Pietermaritzburg, oorl. 03/09/1899 x 24/08/1868 met Nicolaas Jacobus Johannes VERMAAK, geb. 1843, oorl. 03/01/1925, s.v. Cornelis Tobias Vermaak en Dorothea Anna du Preez.
Martha Maria Susanna was die dogter van Phillip Roedolph Nel en Anna Frederika Claassen.Kinders:
h.1. Cornelis Tobias VERMAAK,
geb. 1869
h.2. Philip Rudolph VERMAAK,
geb. 1870, oorl. 1891
h.3. Nicolaas Johannes VERMAAK, geb. 1872, oorl. 1873
h.4. Anna Frederika VERMAAK, geb. 1873, oorl. 1950
h.5. Nicolaas Johannes VERMAAK, geb. 1874, oorl. 1901
h.6. Dorothea Anna Elisabeth VERMAAK,
geb. 1876
h.7. Martha Maria Susanna VERMAAK,
geb. 1877
h.8. Louisa Johanna Cecilia VERMAAK, geb. 1878, oorl. 1953
h.9. Cornelia Johanna VERMAAK, geb. 1883
g.9. Elizabeth Fransina NEL, geb. 25/10/1846, ged. 20/12/1846
Elizabeth Fransina was die dogter van Phillip Roedolph Nel en Anna Frederika Claassen.
h.1. Anna Frederika VERMAAK, geb.1866, oorl.1919
h.2. Cornelis Tobias VERMAAK, geb.1868, oorl.1945
h.3. Philippus Rudolph VERMAAK, geb.1870, oorl.1935
h.4. Johannes Stefanus VERMAAK, geb.1872, oorl.1872
h.5. Johannes Coenraad VERMAAK, geb.1873
h.6. Nikolaas Johannes VERMAAK, geb.1875, oorl.1954
h.7. Dorothea Anna VERMAAK, geb.1877, oorl.1959 x Kemp
h.8. Elizabeth Francina VERMAAK, geb.1879, oorl.1903
h.9. Johanna Cornelia VERMAAK, geb.1881
h.10. Conraad Marthinus VERMAAK, geb.1887