i.3. Philip Rudolph, geb. 17/07/1893, ged. Vryheid, oorl. 25/03/1927 x 14/06/1911, Vryheid, Natal met Alida Maria VAN ROOYEN, geb. 06/01/1893, d.v. Theodorus Cornelis van Rooyen en Christina Ludowina Craig.
Philip Rudolph was die seun van Louis Jacobus Nel en Johanna Sophia Catharina van der Berg.Uit hulle pa se sterfkennis van 1916:
FAMILYSEARCH