h.2. Philip Rudolph, geb. 17/12/1856, ged. 15/02/1857, Pietermaritzburg, oorl. 30/03/1897 x 06/12/1881, Natal met Beatrice Charlotte Laurenna DOHNE, geb. 23/03/1860, oorl. 06/11/1944, Frischgewaagd, Vryheid, Natal, d.v. Jacob Ludwig Dohne en Caroline Elizabeth Wilhelmina Watermeyer.
Philip Rudolph was die seun van Louis Jacobus Nel en Susanna Elizabeth van Rooyen.Name Philip Rudolph Nel
Sex Male
Birth Date 17 Dec 1856
Father's Name Louis Jacobus Nel
Father's Sex Male
Mother's Name Susanna Elizabeth Van Rooyen
Mother's Sex Female
Event Type Baptism
Event Date 15 Feb 1857
Event Place Cape Province, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6PYJ-RJDM?lang=en
Sex Male
Birth Date 17 Dec 1856
Father's Name Louis Jacobus Nel
Father's Sex Male
Mother's Name Susanna Elizabeth Van Rooyen
Mother's Sex Female
Event Type Baptism
Event Date 15 Feb 1857
Event Place Cape Province, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6PYJ-RJDM?lang=en
Sex Male
Spouse's Name Beatrice Charlotte Laurence Dohne
Spouse's Sex Female
Event Type Marriage
Event Date 17 Jan 1882
Event Place Helpmakaar, Natal, South Africa
Event Place (Original) Helpmakaar, Natal, South Africa
Source Details 3172
Microfilm Number 1259331
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:KDCL-XFK?lang=en
Jacob Ludwig Dohne is in Zierenbergen, Hesse-Kassel, Duitsland gebore. Hy is na Berlin toe, waar hy by die Berlin Mission Society aangesluit het. In 1836 is hy saam met Lange, Wuras, Kraut en Radloff na Suid Afrika toe gestuur. Jacob het hom in Franschoek gevestig, maar het weggetrek a.g.v. verskille met naburige predikant van die N.G. Kerk. Hy het besluit om na Transkei te gaan en het later ook in Natal gewerk. Sy eerste vrou Bertha Gohler sterf met kindergeboorte. Die sewende grensoorlog (1846-1847) het vereis dat Dohn die area verlaat en hulle het in Bethanie geskuil. Hier is sy tweede vrou oorlede. In Natal, aan die voet van die Drakensberge het die Boere vir hom gevra om predikant van hulle gemeente te raak en so het sy betrokkenheid by die kerk in Pietermaritzburg begin. Hy het in 1847 by Ds Daniel Lindley oorgeneem en het tot 1850 daarmee voortgegaan. Jacob trou vir 'n derde keer met Caroline Elizabeth Wilhelmina Watermeyer en hulle het nege kinders waarvan Beatrice Charlotte Laurenna een was. 'n Beskrywing van sy lewe en werk kan met die link hieronder gevolg word. (https://familysearch.org/photos/artifacts/21994104?signin=true&reportabuse=true)
PR SK: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS36-349T-V?view=index&personArk=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AQPHF-7HMD&action=view&cc=2520237&lang=en&groupId=M969-QQ9
PR SK: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS36-349T-V?view=index&personArk=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AQPHF-7HMD&action=view&cc=2520237&lang=en&groupId=M969-QQ9