e.9. Susanna Catharina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/02/1807, ged. 21/02/1808

e.9.  Susanna Catharina, geb. 24/02/1807, ged. 21/02/1808, Kaapstad x 04/10/1830, Cradock met Johannes Leopold SMIT, ged. 08/07/1792, s.v. Jacobus Smit en Martha Louisa Erasmus. JLS eers getroud met Magdalena van der Heever en na haar weer met Heyla Margaretha de Beer.

Susanna Catharina was die dogter van Johannes Cornelis van der Westhuizen en Elsie Engelbrecht.


DG:  Susanna Engelbrecht;  Hermanus Engelbrecht;  Joriaant van der Hartenbosch.

Cape of Good Hope Government Gazette
By Cape of Good Hope (Colony)

Cape of Good Hope Government Gazette
By Cape of Good Hope (Colony)

Kinders:

f.1.  Sara Magdalena SMIT, geb. 01/01/1830, ged. 30/05/1830, Colesberg

f.2.  Johannes Cornelis SMIT, geb. 06/09/1832, ged. 13/01/1833, Colesberg

f.3.  Elsie Maria SMIT, geb. 10/07/1834, ged. 17/12/1834, Colesberg

e.8. Hermanus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/01/1805, ged. 23/12/1806

e.8.  Hermanus, geb. 24/01/1805, ged. 23/12/1806, Swartland, oorl. 19/07/1871, Kroonstad x 03/12/1826, Graaff-Reinet met Maria Susanna VAN DEN HEEVER xx 16/09/1838, huwelikshof, Colesberg met Susanna Catharina Petronella VAN DER WESTHUIZEN.

Hermanus was die seun van Johannes Cornelis van der Westhuizen en Elsie Engelbrecht.


Hermanus
Baptised: 1806, 21 Dec 1806
Born: den 24 Jannuarij 1805
Father: Johannis Cornelis VAN DER WESTHUIJSEN
Mother: Elsje ENGELBRECHT
Residence: Piquet Berg
Witnesses: Gerh. Hermanus Engelbrecht, Susanna Ras
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), . ucfirst(baptism) register, 1783-1809, page 252. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/3. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 667

Die Colesberg gemeente is op 10 Desember 1826 deur ds. Andrew Murray van die NG gemeente Graaff-Reinet gestig onder die naam “de gemeente van Torenberg”, na aanleiding van die ronde koppie aan die westekant van die berg.  Die oorspronklike naam was heel moontlik “de gemeente van de Toverberg”. Die gemeente het nietemin net drie jaar lank sy oorspronklike naam gedra, want in 1830 het die destydse goewerneur, sir Galbraith Lowry Cole, danksy die bemoeiing van sir Andries Stockenström, sowat 15 500 hektaar aan die NG kerk geskenk. Ter ere van die goewerneur is die gemeente, dorp en distrik sedertdien Colesberg genoem. Die kerk het die grond in erwe opgedeel en die inkomste uit die verkoop daarvan gebruik om sy gebou in die middel van die dorp op te rig. Tien jaar lank was die gemeente vakant tot die eerste leraar, ds. Thomas Reid, in 1836 hier aangestel is. Dié Skotse leraar, een van dié wat die destydse koloniale regering ingevoer het om die tekort aan predikante aan te vul maar veral om die Hollandse bevolking te verengels, se bediening in die gemeente Colesberg strek van Julie 1836 tot 13 Februarie 1854. Van tyd tot tyd kom verskeie Voortrekkers en trekboere noord van die Oranjerivier na Colesberg om hul kinders deur Reid te laat doop.  (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-colesberg/)

e.7. Anna Christina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 03/03/1803, ged. 22/10/1804

e.7.  Anna Christina, geb. 03/03/1803, ged. 22/10/1804, Stellenbosch x 03/12/1826, Graaff-Reinet met Petrus Johannes VAN DEN HEEVER. 

Anna Christina was die dogter van Johannes Cornelis van der Westhuizen en Elsie Engelbrecht.


Anna Christina
Baptised: 1804, 22 Oct 1804
Born: dn 3 Maart 1803
Father: Johannes Corns. VAN DER WESTHUIJSEN
Mother: Elsje ENGELBRECHT
Witnesses: Christoffel Dreijer , Susanna Aletta van der Westhuijsen
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), . ucfirst(baptism) register, 1783-1809, page 222. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/3. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 667

e.6. Aletta (Geertruida) VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/10/1801, ged. 21/10/1802

e.6.  Aletta (Geertruida), geb. 08/10/1801, ged. 21/10/1802, Stellenbosch x 03/12/1826, Graaff-Reinet met Gert Johannes GOUS, s.v. Pieter Andries Gous en Sara Elizabeth Vosloo.

Aletta was die dogter van Johannes Cornelis van der Westhuizen en Elsie Engelbrecht.


Alettha
Baptised: 1802, 21 Oct 1802
Born: dn 8 Octber 1801
Father: Johannes Cornelis VAN DER WESTHUIJSEN
Mother: Elsje ENGELBRECHT
Witnesses: Harmanus Engelbrecht, Alettha Mostert
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), . ucfirst(baptism) register, 1783-1809, page 190. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/3. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 667

Kinders:

f. Johannes Jacobus GOUS, geb. 06/08/1827,  Renosterberg, dist. Colesberg.

f.  Susara Elisabeth GOUS, geb. 22/12/1829, Renosterberg, dist. Colesberg

f.  Petrus Jacobus Marthinus GOUS, geb. 19/08/1831, Renosterberg, dist. Colesberg.

f.  Gert Jacobus GOUS, geb. 25/08/1833, Renosterberg, dist. Colesberg.

f.  Elsse GOUS, geb. 05/02/1838, Wagenmakersvallei, dist. Drakenstein.

f.  Aletta Geertruyda GOUS, geb. c. 1840, dist. Cradock x Kruger.

e.5. Maria VAN DER WESTHUIZEN, ged. 28/10/1798

e.5.  Maria, ged. 28/10/1798, Stellenbosch.

Maria was die dogter van Johannes Cornelis van der Westhuizen en Elsie Engelbrecht.

DG:  Jacob Hek;  Maria Engelbregt.

e.4. Johanna Wilhelmina VAN DER WESTHUIZEN, ged. 13/02/1797

e.4.  Johanna Wilhelmina, ged. 13/02/1797

Johanna Wilhelmina was die dogter van Johannes Cornelis van der Westhuizen en Elsie Engelbrecht.


Johanna Willemina
Baptised: 1797, 13 Februarij 1797
Father: Johannis Cornelis VAN DER WESTHUIJ[SE]
Mother: Elsje ENGELBRECHT
Witnesses: Willem Engelbrecht, Johanna Engelbrecht, Willem van der Westhuijse , Johanna van der Westhuijse
Additional notes: Gebooren den 29 Julij 1795
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), . ucfirst(baptism) register, 1783-1809, page 120. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/3. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 667

Sy is die moeder van:


f.1.  Hendrina, geb. 10/03/1830, ged. Clanwilliam.


f.2.  Aletta, geb. 22/07/1832, ged. Clanwilliam.

e.3. Cornelis VAN DER WESTHUIZEN geb. 09/07/1796, ged. 13/02/1797

e.3.  Cornelis geb. 09/07/1796, ged. 13/02/1797, Stellenbosch, oorl. 25/01/1875, Groenkloof, dist. Rustenburg x 05/11/1814, Tulbagh met Aletta Geertruyda ENGELBRECHT, ged. 28/03/1796, oorl. 1837, d.v. Hermanus Engelbrecht en Aletta Geertruij Mostert xx Anna Elizabeth Hendrina SMIT, geb. 1812, oorl. 02/05/1886.

Cornelis was die seun van Johannes Cornelis van der Westhuizen en Elsie Engelbrecht.


Cornelis
Baptised: 1797, 13 Februarij 1797
Father: Johannis Cornelis VAN DER WESTHUIJ[SE]
Mother: Elsje ENGELBRECHT
Witnesses: Glaudina Engelbrecht, Josias van der Westhuijse
Additional notes: Gebooren den 29 Julij 1795
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), . ucfirst(baptism) register, 1783-1809, page 120. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/3. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 667

Die besetting van land na die noorde is aangehelp deur die seisoenmigrasies wat op die noordelike grensdistrikte ‘n doodgewone ding was.  Die eerste paar jaar het die wintertrek van die Sneeuwberge na die Karoo-dele ten noorde van hulle distrik wat as gevolg van die koue plaasgevind het, ‘n belangrike rol gespeel.  Winter in die Sneeuwberge was koud en min brandhout was beskikbaar.  Vir die vee was dit gevaarlik, want hulle kom met koue reens in die sneeu verkluim.  Pasgebore lammers kon verkluim indien daar nie na hulle omgesien sou word nie.  Ten spyte van baie moeite was dit nie altyd moontlik om skade te vermy nie.  Die mense het begin om in die warmer Karoo te gaan oorwinter.  Hierdie trek na die vlaktes langs die Seekoeirivier en Renosterberg het al in 1803 plaasgevind.  Soos meer plase in die trekveld uitgeggee is, moes die boere elke jaar verder trek met die vee.  In 1823 is sommiges in die omgewing van Plettenbergsbaken aangetref.  In 1842 toe die wintertrek nog gereeld plaasgevind het, moes die Sneeuwbergers dikwels 100 – 150 myl trek om by hul winter-lêveld te kom.  Die boere het so die land na die noorde leer ken.  Boere sonder grond of seuns wat met hulle ouers se vee getrek het, het maklik in die trekveld agtergebly as hulle daar mooi plase raakgeloop het, want in die ouer distrikte het dit al hoe moeiliker gegaan om bruikbare grond verniet in die hande te kry. Later is hierdie wintertrek oorskadu deur die droogtetrek van die Karoo-boere wat noord van die sneeubergreeks gewoon het na die vlaktes aan die oewers van die Oranjerivier. (Van der Merwe, P.J.:  Die Noordwaarse beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770 – 1842)  P. 119).

e.2. Claudina Maria VAN DER WESTHUIZEN, ged. 13/09/1792

e.2.  Claudina Maria, ged. 13/09/1792, Stellenbosch, oorl. 14/09/1862, Rooipoort, distr. Kroonstad, OVS x 01/01/1809, Tulbagh, met Barend Johannes VAN NIEKERK, geb. 22/04/1789, ged. 28/06/1789, oorl. 09/07/1860, Winburg, s.v. Adriaan Pieter van Niekerk en Johanna Cornelia Smit.

Claudina Maria was die dogter van Johannes Cornelis van der Westhuizen en Elsie Engelbrecht.


Cloudina Maria
Baptised: 1792, 13 Septembr: 1792
Father: Johs. Cornelis V: D: WESTHUIJSEN
Mother: Elsje ENGELBREGT
Witnesses: Jan Engelbregt en Cloudiena Maria v: d: Westhuijsen
Additional notes: Gebooren de 20 Junij 1791
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), . ucfirst(baptism) register, 1783-1809, page 80. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/3. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 667

Kinders:


f.1. Adriaan Erasmus VAN NIEKERK, ged. 10/11/1811

f.2. Elsie VAN NIEKERK, ged. 10/11/1811

f.3.  Cornelia Johanna VAN NIEKERK, geb. 26/05/1814,  ged. 27/11/1814, oorl. 1866.

f.4. Barend Johannes VAN NIEKERK, ged. 26/10/1817

f.5. Johannes Floris Cornelis VAN NIEKERK, ged. 26/03/1819

e.1. Susanna VAN DER WESTHUIZEN, ged. 24/10/1790

e.1.  Susanna, ged. 24/10/1790, Kaapstad.

Susanna was die dogter van Johannes Cornelis van der Westhuizen en Elsie Engelbrecht.

e.2. Susanna Wilhelmina VAN DER WESTHUIZEN, ged. 22/10/1797

e.2.  Susanna Wilhelmina, ged. 22/10/1797, Kaapstad x met BURGER xx 03/01/1819 met Georg Frederik VERCUEIL, ged. 05/03/1797, s.v. Jacobus Vercueil en Catharina Louisa Witche.

Susanna Wilhelmina was die dogter van Nicolaas van der Westhuizen en Johanna Engelbrecht.

Sy is 1jr 4mde oud met haar pa se dood.

Kinders:

f.1.  Jacobus Bartholomeus VERCUEIL, geb/ 24/04/1823, ged. 13/03/1824, Piketberg.  

f.2.  Catharina Louisa VERCUEIL, geb. 29/01/1826, ged. 11/04/1830, Swartland.  

f.3.  Johanna Jacoba Frederika VERCUEIL, geb. 16/10/1830, ged. 20/01/1835, Tulbagh.

e.1. Claudina Magdalena Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 15/03/1791, ged. 06/11/1791

e.1.  Claudina Magdalena Maria, geb. 15/03/1791, Namakwaland, ged. 06/11/1791, (7mde), Swellendam, oorl. 18/01/1856, Willems Valley x 21/09/1806 met Jacobus Johannes BURGER, ged. 18/03/1781, Porterville, oorl. 01/07/1872, Holvlei, dist. Malmesbury, s.v. Andries Burger en Johanna Jacoba Mouton.

Claudina Magdalena Maria was die dogter van Nicolaas van der Westhuizen en Johanna Engelbrecht.

Sy is 7 jr oud met haar pa se dood.

(https://documents-at-eggsa.org/main.php?g2_itemId=228028)
Kinders:
f.1. Nioolaas Johannes BURGER, ged. 27/09/1807 
f.2. Johanna Jaooba BURGER, ged. 23/08/1812 x Pieter du Toit
f.3. Martha Maria BURGER, ged. 27/03/1814 x Christiaan Coenraad Myburgh
f.4. Andries Petrus BURGER, ged. 11/10/1818 
f.5. Maria Susanna BURGER, ged. 30/09/1821 
f.6. Magdalena Susanna BURGER, ged. 08/02/1824 x George Petrus Johannes Kellerman
f.7. Susanna Claudina BURGER, ged. 14/08/1825 x Hendrik Kellerman

d.11. Maria Jacoba VAN DER WESTHUIZEN, ged. 10/12/1781

d.11.  Maria Jacoba, ged. 10/12/1781 x 06/01/1816, Tulbagh met Hermanus ENGELBRECHT.

Maria Jacoba was die dogter van Cornelis van der Westhuizen en Claudina Engelbrecht.


Maria Jacoba
Baptised: 10 Dec 1781
Born: 09 Aug 1780
Father: Cornelis VAN DER WESTHUIJSEN VAN DER WESTHUIJSEN
Mother: Gloudina ENGELBREGT
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Drakenstein, Baptism register, 1775-1785, page 99, entry number 4. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G3 3/3. Image 473 on FamilySearch film no. 008120997. Note: Witness names not transcribed 1775-1785.. Transcribed by Cornel Viljoen, from LDS film 008120997

Haar naam kom nie voor in hulle suster Johanna van der Westhuizen se sterfkennis van 1835 nie.

d.10. Josias VAN DER WESTHUIZEN, ged. 06/12/1778

d.10.  Josias, geb. Namakwaland, dist. Clanwillam, ged. 06/12/1778, Swartland, burger te Stellenbosch, oorl. 18/12/1837 x 29/10/1799, Stellenbosch, met Johanna Wilhelmina AGGENBACH, ged. 15/05/1780, Stellenbosch, d.v. Carl Aggenbach, SV/PROG en Gesina Beukes.

Josias was die seun van Cornelis van der Westhuizen en Claudina Engelbrecht.


Josias
Baptised: 1778, 6 Dec: 1778
Father: Kornelis VAN DE WESTHUIZEN
Mother: Glaudina ENGELBREGT
Additional notes: Geboren op den 12 April
EGGSA: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), Baptism register, 1745-1782, page 125. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/2. Note: Folios 13 and 14, two sides of one page, are almost certainly missing between the current pages numbered 12 and 13 - dates covered would be late August 1751 to early June 1752.. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 666

Sy naam kom voor in hulle suster Johanna van der Westhuizen se sterfkennis van 1835.

Josias trou 1799 met Johanna Wilhelmina Aggenbach, die dogter van Carl Aggenbach.

(https://www.wikitree.com/photo.php/2/20/Agenbach-18.jpg)

Carl Aggenbach (in GMR called Hagenbach. Nassau-Weilburg). Marburg is given as his birth place. He arrived at the Cape in 1763 as soldier. He became a burgher in 1769. His occupation was also listed as a tailor. He married 14 March 1773 Gesina BEUKES. She was baptised 21 Jul 1754 the seventh child of Hendrik Beukes and Christina du Plessis.

(https://www.wikitree.com/photo.php/7/7d/Van_der_Westhuijzen-50.jpg)

d.9. Willem Petrus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 07/01/1775, ged. 02/04/1775

d.9.  Willem Petrus, geb. 07/01/1775, ged. 02/04/1775, Stellenbosch.

Willem Petrus was die seun van Cornelis van der Westhuizen en Claudina Engelbrecht.

Willem Petrus      
Baptised: 1775, 2 April 1775
Father: Cornelis VAN DE WESTHUIZEN
Mother: Loudina ENGELBRECHT
Witnesses: Nicolaas van de Westhuizen en Johanna van de Westhuizen
Additional notes: Geboren den 7 Jan: Gehoorende onder t Land van Waveren
EGGSA: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), Baptism register, 1745-1782, page 100. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/2. Note: Folios 13 and 14, two sides of one page, are almost certainly missing between the current pages numbered 12 and 13 - dates covered would be late August 1751 to early June 1752.. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 666

Sy naam kom voor in hulle suster Johanna van der Westhuizen se sterfkennis van 1835.

d.8. Cornelis VAN DER WESTHUIZEN, ged. 20/03/1774

d.8.  Cornelis, ged. 20/03/1774, oorl. c. 1835, burger te Stellenbosch x 15/12/1795 met Johanna Christina HANEKAMP, geb. 23/08/1778, d.v. Arnoldus Albertus Hanekamp van Amsterdam en Sophia Maria Roodt xx 19/10/1828, Kaapstad met Maria Magdalena SMIT, geb. Namakwaland, ged. 20/11/1811, oorl. 06/12/1886, Clanwilliam, d.v. Floriaan Smit en Catharina Johanna Diederiks.

Cornelis was die seun van Cornelis van der Westhuizen en Claudina Engelbrecht.

Sy naam kom voor in hulle suster Johanna van der Westhuizen se sterfkennis van 1835.

Volgens Redelinghuys was Florian Johannes Schmidt van Silesië op 12 Oktober 1800 met Catharina Johanna Diedriks getroud en was hulle die ouers van 6 kinders. (Redelinghuys, j.h.:  Die Afrikaner-familienaamboek.  Kaapstad. 1955, p. 242)

d.7. Hendrina Johanna VAN DER WESTHUIZEN, ged. 27/11/1768

d.7.  Hendrina Johanna, ged. 27/11/1768 x 01/11/1789 met Eduard MOSTERT, ged. 23/01/1763, burger te Graaff-Reinet, s.v. Eduard Mostert en Johanna Catharina Ras.

Hendrina Johanna was die dogter van Cornelis van der Westhuizen en Claudina Engelbrecht.


Hendrina Johanna
Baptised: 1768, 27 November 1768
Father: Cornelis VAN DE WESTHUIJSEN
Mother: Glaudina ENGELBREGHT
Witnesses: Johannis Augustus van de Hever en Johanna van de Hever
Additional notes: Den 2 Maart h.a. nata
EGGSA: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), Baptism register, 1745-1782, page 75. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/2. Note: Folios 13 and 14, two sides of one page, are almost certainly missing between the current pages numbered 12 and 13 - dates covered would be late August 1751 to early June 1752.. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 666

Haar naam kom voor in hulle suster Johanna van der Westhuizen se sterfkennis van 1835.

Kinders:

e.1. Eduard MOSTERT, ged. 02/10/1791 x Anna Maria Susanna Spruijt

e.2. Claudina MOSTERT, ged. 02/10/1791 x Petrus Joliannes van den Heever

e.3. Cornelis MOSTERT, ged. 20/10/1793 x Susanna Engelbrecht

e.4. Johanna Catharina MOSTERT, ged. 12/10/1794 x Cornelis Johannes van den Heever

e.5. Susanna Claudina Wilhelmina MOSTERT, ged. 12/02/1797 x Johanues August Hendrik Aggenbach.

e.6. Petrus Johannes MOSTERT, ged. 27/10/1799

e.7. Jobanues Cornelis MOSTERT, ged. 07/11/1802

e.8. Willem Petrus MOSTERT, ged. 15/10/1809

e.9. Anita Claudina MOSTERT, ged.15/10/1809

e.10. Maria Jacoba MOSTERT, ged. 24/10/1813

d.6. Susanna Aletta VAN DER WESTHUIZEN, ged. 26/10/1766

d.6.  Susanna Aletta, ged. 26/10/1766, Kaapstad, oorl. 02/04/1843 x 26/10/1800, Kaapstad met Christoffel DRIJER, geb. 08/1756, Koningsberg, Pruise.

Susanna Aletta was die dogter van Cornelis van der Westhuizen en Claudina Engelbrecht.

DG;  Jacobus Louw;  Jan Boon?;  Susanna Helletjie Hop.
Onder de kerk van't Swartland.

Haar naam kom voor in hulle suster Johanna van der Westhuizen se sterfkennis van 1835.

Christoffel Dreyer v. Preussisch Holland (Duitsland, tans Paslek, Pole) a. voor 1800, Namakwalandse pionier, kleremaker by die wed. v. Johannes C. van der Westhuizen, later boer x Kaapstad 26/10/1800 Susanna Aletta Van dier Westhuizen.  (Bron SAG Vol. 2)


Kinders:


e.1.  Claudina DREYER, ged. 01/11/1802


e.2.  Johannes Cornelis DREYER, ged. 22/10/1804 x Johanna Huibrecht Coetsee


e.3.  Cornelis DREYER

d.5. Johannes Cornelis VAN DER WESTHUIZEN, ged. 03/04/1763

d.5.  Johannes Cornelis, geb. 1763, Breederivier, Weskaap, ged. 03/04/1763, Stellenbosch, burger te Stellenbosch x 04/11/1787 met Elsie ENGELBRECHT, ged. 06/11/1768, d.v. Hermanus Johannes Engelbrecht en Susanna Ras.

Johannes Cornelis was die seun van Cornelis van der Westhuizen en Claudina Engelbrecht.

(https://www.wikitree.com/photo.php/7/7f/Van_Der_Westhuyzen-3-1.jpg)

Sy naam kom voor in hulle suster Johanna van der Westhuizen se sterfkennis van 1835.

Omdat die name van Jacobus en sy eggenote in die opgaafrolle van die veldkometskap "Voor de Piquetbergen" van 1804 nog soos voorheen verskyn, maar in die van 1805 ontbreek, en omdat 'n sekere "Jacobus Koetze Jz" -'n ongehude persoon met net 8 trekosse as besittings - in 1804 opduik op die opgaaflys van 't Veld-Kornetskap van Johs. Cornelis van der Westhuizen aan de Camiesberg In 't Namaqualand", en op die volgende blad in dieselfde band die name van Johannes en Huibrecht Coetzee voorkom, het Mossop dit as vanselfsprekend aangeneem dat Maria Margaretha Cloete dood was, en dat genoemde Jacobus Koetze Jz niemand anders kon gewees het nie as haar oorlewende eggenoot Jacobus Coetzee Jan/sn. wat nou as wewenaar by sy dogter kom woon bet. Dog so eindig die lewensverhaal van hierdie twee mense nie. In teenstelling met die vooruitstrewende Gerrit, het Jacobus dit nooit verder as bywoner gebring nie. Op een tydstip het volslae armoede hom selfs in die aangesig gestaar. Van die ses perde, 50 beeste en 670 skape wat hy aanvanklik besit het, het dlaar in 1804 slegs 8 trekosse oorgebly.  Dit was toe hy tydelik in hierdie nagenoeg behoeftige omstandighede verkeer het dat Mossop, soos reeds gesê, sy naam as Jacobus Koetze Jz op die opgaaflys van die wyk van veldkornet Johs. Cornelis van der Westhuizen in die omgewing van die Kamiesberge aantref en hom sonder meer met sy vader verwar bet. (https://journals.co.za/docserver/fulltext/hist/15/4/952.pdf?expires=1538011712&id=id&accname=guest&checksum=2A47E2DAA2ACB50C9A9E99EBE83F83F6)

d.4. Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN, ged. 14/03/1762

d.4.  Nicolaas, ged. 14/03/1762, Swellendam, burger te Stellenbosch, oorl. 1797 x 15/03/1789 met Johanna ENGELBRECHT, ged. 13/02/1763, d.v. Hermanus Johannes Engelbrecht en Susanna Ras. 

Nicolaas was die seun van Cornelis van der Westhuizen en Claudina Engelbrecht.


Sy naam kom voor in hulle suster Johanna van der Westhuizen se sterfkennis van 1835.

Behorende tot die kerk van die Land van Waveren

  
Testator(s):
Nicolaas van der Westhuijzen
MOOC8/52.41a
22 September 1797
Inventaris mitsgd:s tauxatie van alle zodanige goederen en effecten als ab intestato met er dood zijn ontruijmd ende nagelaten door den landbouwer Nicolaas van der Westhuijzen, ten voordeele van desselvs overgebleevene huisvrouw Johanna Engelbregt ter eenre, als meede hunne bij den anderen in echt verwekte twee minderjarige kinderen, met namen
1) Glaudina oud 7 jaren
ter andere zijde
2) Susanna Wilhelmina van der Westhuijzen oud 1 jaar 4 m:den
zodanig ende in diervoegen als dezelve door de meede landbouwers C:W:m Behrens en Johannes Engelbregt zijn geinventariseerd en door de onderget: gecommitteerde Weesmeesteren getaxeerd in maniere als volgt, namentlyk
Rd:s
Een opstal staande op de leeningsplaats gen:t Zand Craal geleegen in de Bitter Rivier over de Groene Rivier
50:--
een bed
10:--
een kist defect
3:--
een kelder defect
een emmer
1:--
twee halfaams vaten
4:--
twee ijzere potten
6:--
een koekepan
0:24
een zaag
0:36
een boor en snijmes
1:--
een handbijl
1:--
drie geweeren
15:--
een zadel
10:--
een ossewagen halfsleeten
100:--
een paarde wagen
50:--

Beestiaal
Rd:s
twee hondert drie en tachtig aanteel beesten
1132:--
negenhondert acht en negentig aanteel schaapen
748:24
vijf hondert zeventig aanteel bokken
142:24
twintig paarden
240:--

Lijfeigenen
Rd:s
een slavinne gen:t Diana van Malabar met haar kind gen:t Pieter van de Caab de meijsje met vallende ziekte behept
250
Rd:s2765:12

Lasten des boedels
Rd:s
aan ’s lands heer over twee jaren agterstallige recognitie penn: op bovengem: plaats
50
Zulx den boedel zuijver rendeert
Rd:s2715:12
Als gecommitt: Weesm: W:J: van Oostersee, J:A: Trüter
Voor den opgaaf: dit merk heeft de in hoofte deses gem: + Johanna Engelbregt als niet kunnende schrijven eigenhandig gestelt

Mij present: J:P: Faure, Secret:s


Testator(s):
Nicolaas van der WesthuijzenMOOC8/52.41b
 22 September 1797
Inventariom van den boetel van den overleeden Klaas van der Westhuijzen en deselfs weeduwe Johanna Engelbregt
998 schaapen waaronder naar gissing 200 kleijne lammers á 1 gulden ’t stuk
570 bokken ook bij de 200 lammers daar bij á 2 sch:
283 beesten onder deselve ook 48 heel kleijne kalvers á 3 rijd:s door de bank
20 waagens en rij paarden en ook anteel paarden á 10 sch: ’t stuk
1 ossen waagen halfsleeten weerdig 100 rijksd:
1 paarde waagen getaxeert 30 rijc:
1 slavinne genaamt Diana van Mallabaar met een kind gen:t Pieter van de Caab van 9 maanden gewardeert 150 rc:
3 geweers á 5 rc: ’t stuk
een saadel 10 rc:
1 bed 10 rc:
2 potten á 2 rc: ’t stuk
1 emmer 6 sc:
1 koekepan 3 sc:
2 half aams vaaten á 1 rijksd: ’t stuk
1 kist en kelder te saam 3 rc:
1 handbijl 1 rc:
1 zaag 6 sc:
boor en snijmes 6 sc:
’t booven staande van ons nagetelt en oversiet en tot getuijgenis der waarheijd eijgenhandig onderteekend
Namakwaland, den 22 September 1797
C:W:m Behrens
Johannes Engelbregt
Rd:s
Rd:s
gecomm: Weesm:
5:--
den secretaris
inventaris op zegul
2:11
acte
2:24
zegul
4:6
vacatie
2:--
registreeren
0:6
omvrag
1:--
12:--
den Bode
1:12
Somma
Rd:s18:12
(http://databases.tanap.net/mooc/main_article.cfm?id=MOOC8%2F52%2E41b&freesearchkey=%20Nicolaas%20van%20der)

d.3. Claudina Maria VAN DER WESTHUIZEN, ged. 28/01/1759

d.3.  Claudina Maria, ged. 28/01/1759, Kaapstad x 31/10/1784, Kaapstad met Johannes ENGELBRECHT, geb. 24/09/1764, Kaapstad, s.v. Hermanus Johannes Engelbrecht en Susanna Ras.

Claudina Maria was die dogter van Cornelis van der Westhuizen en Claudina Engelbrecht.


Glaudina Maria
Baptised: 1759, 28 Januarij 1759
Father: Kornelis VAN DE WESTHUIJSEN, (NICOLAUSZ)
Mother: Glaudina ENGELBREGTH
Witnesses: Jacobus Louw (Jacobsz) Pieter van de Westhuijsen en Helena van de Westhuijsen
Additional notes: Den 4 Januarij desed jaar gebooren
    Note by transcriber: Date of baptism written as: 28 Dito
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), . ucfirst(baptism) register, 1745-1782, page 31. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/2. Note: Folios 13 and 14, two sides of one page, are almost certainly missing between the current pages numbered 12 and 13 - dates covered would be late August 1751 to early June 1752.. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 666

Haar naam kom voor in hulle suster Johanna van der Westhuizen se sterfkennis van 1835.

Kinders:


e.1.  Claudina ENGELBRECHT, ged. 28/10/1787, Kaapstad x 07/08/1803 met Jacobus Adriaan Engelbrecht, ged. 25/12/1775, Stellenbosch, s.v. Jesaias Engelbrecht en Maria Jacoba Lubbe.


e.2.  Hermanus ENGELBRECHT, ged. 06/11/1791, Kaapstad.

e.3.  Susanna ENGELBRECHT, ged. 19/10/1794 x 15/09/1822, Swartland met Cornelis Mostert.

e.4.  Elsie ENGELBRECHT, ged. 07/11/1800 x 02/09/1832, Clanwilliam met Guilliam Johannes Visagie.