h.8. Gabriël , geb. 10/09/1886, oorl. 26/12/1949 x 13/02/1912, Jamestown, Aliwal Noord met Hester Sophia PELSER, geb. 1891, d.v. Hendrik Stephanus Pelser en Hester Sophia Kotze.
Gabriël was die seun van Jan Nel en Cecilia Gesina Nel.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1918:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1918:
FAMILYSEARCH