g.2. Jan NEL, geb. 05/04/1848, ged. 17/07/1848

g.2. Jan, geb. 05/04/1848, Burgersdorp, dist. Drakensberg, Oos-Kaap, ged. 17/07/1848, Graaff-Reinet, oorl. 04/05/1918, Bosjeslaagte, Aliwal-Noord, Oos Kaap x 06/03/1871, Lady Grey met Cecilia Gesina NEL, geb. 09/10/1855, Alwal-Noord, dist. Drakensberg, Oos-Kaap, oorl. 28/10/1918, Bosjeslaagte, Aliwal-Noord, Oos Kaap, d.v. Gabriël Nel en Jacoba Susanna Maria de Klerk.

Jan was die seun van Daniël Christoffel Jacobus Nel en Elsie Aletta Sophia Lubbe.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1902:

FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1917:

FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH

Foto:  Rene Berry  Bosjeslaagte plaas

FAMILYSEARCH

Foto:  Rene Berry  Bosjeslaagte plaas