h.9. Jan Jacobus, geb. 23/08/1888, ged. 04/11/1888,
Lady Grey, oorl. 21/10/1918, begr. Bosjeslaagte x 27/04/1911,
Lady Grey met Jacoba Susanna Maria NEL, geb. 13/07/1891, oorl. 16/06/1988, d.v. Willem Sterrenberg
Nel en Jacoba Susanna Maria Naude
Jan Jacobus was die seun van Jan Nel en Cecilia Gesina Nel.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1918:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1918:
FAMILYSEARCH
Foto: Rene Berry: BOSJESLAAGTE farm