h.7. Alida Johanna Elizabeth, geb. 06/08/1884
,ged. 02/11/1884, Lady Grey
x 30/01/1907, Lady Grey met Louis Johannes VAN DER MERWE, geb. 16/01/1881, oorl. 01/12/1942,
s.v. Jacobus Daniel van der Merwe en Helena Levina Catharina Nel.
Alida Johanna Elizabeth was die dogter van Jan Nel en Cecilia Gesina Nel.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1918:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1918:
FAMILYSEARCH
Kinders:
i.1. Cecilia Gesina VAN DER MERWE, geb. 1908
i.2. Helena Levina Catharina VAN DER MERWE, geb. 1916