h.6. Anna Catharina, geb. 24/08/1882, ged. 08/10/1882, Lady Grey x 14/01/1908, Lady Grey met Charl Petrus Jacobus MARAIS, geb. 15/02/1885, s.v. David Stephanus Erasmus Marais en Maria Dorothea Johanna Botha.
Anna Catharina was die dogter van Jan Nel en Cecilia Gesina Nel.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1918:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1918:
FAMILYSEARCH
Kinders:
i.1. David Stephanus Erasmus MARAIS, geb. 1910
i.2. Cecilia Gezina MARAIS, geb. 1912