g.4. Willem Hendrik VAN DER WESTHUIZEN, geb. 27/06/1865, ged. 16/07/1865

g.4.  Willem Hendrik, geb. 27/06/1865, ged. 16/07/1865, Victoria-Wes, oorl. 14/12/1926, Upington, dist. Gordonia x 14/09/1885, Griquastad met Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1867

Willem Hendrik was die seun van Nicolaas van der Westhuizen en Anna Christina Wilhelmina van Stade

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1877..

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1885.

Woon Upington.

(http://www.cdbooks-r-us.com/freebies/uitdeoorlog.pdf)