DG; Petrus van der Westhuizen; Gysbert van Bosch.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1870.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1885.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1870.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1885.
Sy sterfkennis dui sy vrou as Susanna Johanna Susanna van der Merwe aan. Geen ander vroue word aangedui nie. In die huweliksregister word hy as 'n 53 jarige wedenaar/veeboer van de Put aangedui en sy as Susara Johanna Susanna van der Westhuizen (geb. van der Merwe) 'n 40 jarige weduwee van Naauwkloof. Daar is ‘n moontlikheid dat sy die weduwee
van Isaak Petrus van der Westhuizen, geb. 06/04/1834 is. Hy
is in 1875 dood en hy was van Naauwkloof. Hulle ouderdomme stem ook hiermee ooreen.