g.2. Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN, geb. 03/05/1860, ged. 29/07/1860

g.2.  Nicolaas, geb. 03/05/1860, ged. 29/07/1860, Victoria-Wes, oorl. 22/06/1948, Prieska x 18/12/1882, Hay, KP met Anna Maria LOOTS, geb. 1865, d.v. Jan Jurie Loots en Zacharia Johanna Petronella Botes.

Nicolaas was die seun van Nicolaas van der Westhuizen en Anna Christina Wilhelmina van Stade.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1877.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1885.

eGGSA library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, PRIESKA, Urban area Northern Cape, PRIESKA, Main cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN Nicolaas, van der 1860-1948