g.6. Marthinus Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 09/01/1869, ged. 28/03/1869

g.6.  Marthinus Jacobus, geb. 09/01/1869, ged. 28/03/1869.

Marthinus Jacobus was die seun van Nicolaas van der Westhuizen en Anna Christina Wilhelmina van Stade.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1877.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1885.