i.1. Magdalena Johanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 06/04/1925

i.1.  Magdalena Johanna, geb. 06/04/1925

Magdalena Johanna was die dogter van Nicolaas Jacobus van der Westhuizen en Gertruida Margaretha Steenkamp.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1931.