h.7. Nicolaas Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1898

h.7.  Nicolaas Jacobus, geb. 1898, Witvlei, dist. Victoria Wes, oorl. 04/05/1931, Witvlei, Victoria Wes x 23/04/1923, Victoria Wes met Gertruida Margaretha STEENKAMP, geb. 1901.

Nicolaas Jacobus was die seun van Nicolaas Jacobus van der Westhuizen en Susanna Margaretha Hugo.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1922.