i.2. Susanna Margaretha Hugo VAN DER WESTHUIZEN, geb. 23/07/1927

i.2.  Susanna Margaretha Hugo, geb. 23/07/1927

Susanna Margaretha Hugo was die dogter van Nicolaas Jacobus van der Westhuizen en Gertruida Margaretha Steenkamp.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1931.