h.1. Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN

h.1.  Nicolaas

Nicolaas was die seun van Marthinus Petrus van der Westhuizen en Cecilia Anna van der Westhuizen.

Sy naam kom voor in sy pa se sterfkennis van 1885.