g.9. Anna Francina NEL, geb. 23/05/1886, ged. 01/08/1886

g.9.  Anna Francina, geb. 23/05/1886, ged. 01/08/1886, Calvinia.

Anna Francina was die dogter van Johannes Abraham Nel en Maria Margaretha Magdalena Louw.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1927 nie:FAMILYSEARCH

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1941 nie:FAMILYSEARCH