g.11. Jozef Benjamin NEL, geb. 19/07/1889, ged. 18/08/1889

g.11.  Jozef Benjamin, geb. 19/07/1889, ged. 18/08/1889, Calvinia.

Jozef Benjamin was die seun van Johannes Abraham Nel en Maria Margaretha Magdalena Louw.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1927 nie:FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1941 nie:FAMILYSEARCH