g.6. Nicolaas Everhardus NEL, geb. 20/08/1881, ged. 09/10/1881

g.6.  Nicolaas Everhardus, geb. 20/08/1881, ged. 09/10/1881, Calvinia.

Nicolaas Everhardus was die seun van Johannes Abraham Nel en Maria Margaretha Magdalena Louw.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1927 nie:FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1941 nie:FAMILYSEARCH