g.14. Daniel NEL, geb. 13/04/1896, ged. 04/10/1896

g.14.  Daniel, geb. 13/04/1896, ged. 04/10/1896.

Daniel was die seun van Johannes Abraham Nel en Maria Margaretha Magdalena Louw.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1927 nie:FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1941 nie:FAMILYSEARCH