g.15. Nicolaas Jacobus NEL, geb. 28/08/1899, ged. 27/07/1900

g.15.  Nicolaas Jacobus, geb. 28/08/1899, ged. 27/07/1900, Calvinia.

Nicolaas Jacobus  was die seun van Johannes Abraham Nel en Maria Margaretha Magdalena Louw.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1927 nie:FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1941 nie:FAMILYSEARCH