g.13. Jacobus Gideon, geb. 15/05/1894, ged. 02/09/1894, Calvinia.
Jacobus Gideon was die seun van Johannes Abraham Nel en Maria Margaretha Magdalena Louw.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1927 nie:FAMILYSEARCH
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1941 nie:FAMILYSEARCH