f.8. Isaak Bartholomeus NEL, geb. 17/10/1842, ged. 02/04/1843

f.8.  Isaak Bartholomeus, geb. 17/10/1842, ged. 02/04/1843, Riversdal.

Isaak Bartholomeus was die seun van Jan Abraham Nel en Gesina Catharina Susanna Oosthuizen.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1844 nie:FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1879 nie:
FAMILYSEARCH