f.6. Gert Petrus, geb. 14/03/1838, ged. 16/04/1838, Swellendam.
Gert Petrus was die seun van Jan Abraham Nel en Gesina Catharina Susanna Oosthuizen.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1844 nie:
FAMILYSEARCH
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van
1879 nie:
FAMILYSEARCH