f.7. Johanna Louwrentia Petronella NEL, geb. 09/08/1840, ged. 06/12/1840

f.7.  Johanna Louwrentia Petronella, geb. 09/08/1840, Riversdal.

Johanna Louwrentia Petronella was die dogter van Jan Abraham Nel en Gesina Catharina Susanna Oosthuizen.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1844 nie:FAMILYSEARCH

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1879 nie:
FAMILYSEARCH