h.9. Maria Susanna Johanna, geb. 25/02/1892, Weltevrede, dist. Ladismith, ged. 01/05/1892, Ladismith x 25/06/1912, Ladismith met Wouter Frans de Wet DE VOS, geb. 12/12/1883, oorl. 25/05/1969, Tulbagh, s.v. Pieter Jacobus Gerhard de Vos en Anna Margaretha Brink.
Maria Susanna was die dogter van Charles Johannes Nel en Elizabeth Louisa Hendrika Horn.
Name Maria Susanna Johanna Nel
Birth Date 25 Feb 1892
Parent Name Elizabeth Louisa Hendrika Horn
Second Parent's Name Charles Johannes Nel
Event Type Baptism
Event Date 1 May 1892
Event Place Calvinia, Cape Colony, South Africa
Event Place (Original) Calvinia, Cape Province, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6NZ2-HS1B?lang=en
Name Wouter Frans Van Wÿk De Vos
Sex Male
Age 28
Birth Year (Estimated) 1884
Event Type Marriage
Event Date 25 Jun 1912
Event Place Ladismith, Ladismith, Cape Province, South Africa
Event Place (Original) Ladismith, Ladismith, Ladismith, South Africa
Name Maria Susanna Johanna Nel
Age 20
Sex F
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6P5X-C56W?lang=en
Wouter Frans de Wet de Vos
(https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/de-vos-wouter-frans-van-wyk/)
Gebore
12 Des. 1883
OORLEDE
25 Mei 1969
UNIVERSITEIT
Litt. Dr.
gelegitimeer
1909
ORDEN
1911
STANDPLASE
1911 Ladismith, K.P. (Hulpprediker.)
1912 Ladismith; K.P.
1913 Amersfoort
1929 Colesberg
1935 Tulbagh
EMIRITEER
1947
Ds. Wouter Frans van Wyk de Vos is op 12 Desember 1883 gebore en in 1909 gelegitimeer. Sy eerste gemeente was Ladismith (Kaap) eers as hulpprediker en later as predikant van die gemeente. Daarna het hy agtereenvolgens Amersfoort, Colesberg en Tulbagh bedien. Op laasgenoemde dorp het hy ‘n belangrike bydrae tot die hereniging van die twee gemeentes Tulbagh en Kruisvallei gelewer. Hy was o.m. ook Assessor van die Kaapse Sinode en lid van die Kuratorium van die Kweekskool. In 1947 het hy sy emeritaat aanvaar en hom op Tulbagh metterwoon gevestig, waar hy op 25 Mei 1969 in die geseënde ouderdom van 85 jaar oorlede is. (Jaarboek 1970/460). (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/de-vos-wouter-frans-van-wyk/)
