h.8. Cornelia Gertruida NEL, geb. 13/11/1889

h.8. Cornelia Gertruida, geb. 13/11/1889Weltevrede, dist. Ladismith x Edmund Michael MEYER xx James William (Jimmy) DEALE, geb. Dealesville.

Cornelia Gertruida was die dogter van Charles Johannes Nel en Elizabeth Louisa Hendrika Horn.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1923:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1934:

FAMILYSEARCH