h.10. Elsje Johanna, geb. 22/01/1894, Weltevrede, dist. Ladismith, ged. 04/03/1894, Ladismith, oorl. 05/04/1953 x 02/03/1920, Ladismith met Cornelis Johannes VAN DER MERWE, geb. 14/11/1892, oorl. 06/01/1967 van Amersfoort, s.v. Willem Jacobus Van Der Merwe en Margaretha Susanna Petronella Vrey.
Elsje Johanna was die dogter van Charles Johannes Nel en Elizabeth Louisa Hendrika Horn.Uit hulle pa se sterfkennis van 1923:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1934:

FAMILYSEARCH
Kinders: