h.7. Hester Margaretha NEL, geb. 12/11/1887

h.7. Hester Margaretha, geb.  12/11/1887, Weltevrede, dist. Ladismith, oorl. Calitzdorp x Cornelis Saaiman BRINK. 

Hester Margaretha was die dogter van Charles Johannes Nel en Elizabeth Louisa Hendrika Horn.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1923:

FAMILYSEARCH


Uit hulle ma se sterfkennis van 1934:

FAMILYSEARCH