i.1. Margaretha Petronella (Riëtte), geb. 20/11/1957, ged. 23/02/1958, Augrabies, oorl. 23/10/1983 x Willem Albertus NOLTE, geb. 30/08/1955, s.v. Willem Albertus Nolte en Emmerentia Maria de Klerk.
1. Willie NOLTE
2. Heloise NOLTE
i.1. Margaretha Petronella (Riëtte), geb. 20/11/1957, ged. 23/02/1958, Augrabies, oorl. 23/10/1983 x Willem Albertus NOLTE, geb. 30/08/1955, s.v. Willem Albertus Nolte en Emmerentia Maria de Klerk.
h.1. Abraham Pieter (Abie), geb. 20/08/1937, oorl. 27/09/2010 x 16/04/1966, Upington met Jacomina Hendrina (Irene) LOUBSER, geb. 23/06/1941, d.v. Johannes Jacobus Laubscher en Johanna Magdalena Christina Müller.
Abraham Pieter was die seun van Johannes Izak Nel en Anna Jacoba Kruger.h.1. Abraham Pieter (Pieter), geb. 06/11/1924, ged. 11/01/1925, Kenhardt, oorl. 13/10/1976 x 01/07/1949, Vanrhynsdorp met Alida Benoni (Lida) VAN ZYL, geb. 15/05/1929, oorl. 04/07/2003.


h.1. Hendrina Maria (Drienie), geb. 09/12/1940, ged. 09/03/1941 x 05/10/1963, Upington met Francois de Wet NEL, geb. 20/03/1939, oorl. 30/10/2006, s.v. Daniel Nel en Ellie Catharina de Wet.
Hendrina Maria was die dogter van Jacobus Gideon Louw Nel en Elsie Johanna Jacoba van der Merwe.g.10. Willem Jacobus Albertus, geb. 18/05/1880, ged. Calvinia, oorl. 24/03/1953, Grootfontein, dist. Clanwilliam x 25/04/1904, Calvinia met Maria Johanna Jacoba NEL, geb. 20/07/1884, ged. 12/10/1884, Roggeveld, oorl. 07/08/1966, Malmesbury, d.v. Joachim Elias Petrus Nel en Hilletjie Maria Louw.
g.15. Hendrina Maria, geb. 08/08/1890, ged.
25/01/1891, Willemsrivier, oorl. 03/02/1963 x 23/09/1918,
Calvinia met Jacobus Nel BOLTMAN, geb. 11/09/1880, oorl. 02/05/1970,
s.v. Petrus Jacobus Boltman en Alida Hester
Jacoba Strauss.
Name Hendrina Maria Nel
Die stamvader van die Boltmans in Suid-Afrika was Pieter Pietersz Boltman. Hy was afkomstig vanaf Kopenhagen in Denemarke. Op 9 Junie 1811 het hy met Clara Elizabeth van die Kaap in die huwelik getree (Schutte gd:21; Heese & Lombard 1986:322). Pieter P Boltman het vier kinders gehad wat buite die eg gebore was aangesien hy eers in 1811 getrou het. Sy tweede seun was Frederik Henricus Boltman, gebore in Kaapstad, waarskynlik in 1792. Hy het as winkelier in Kaapstad ‘n lewe gemaak en daar met Christina Petronella Jacoba Kuuhl op 1 Mei 1825 getrou. Hy het op 21 September 1837 op die ouderdom van vyf-en-veertig jaar in Kaapstad gesterf. Die egpaar het sewe kinders gehad (Heese & Lombard 1986:322). Hulle sesde kind was Petrus Jacobus, gebore op 18 Julie 1834. Hy het in Stellenbosch met Emerentia Jacoba van Ellewee getrou wat in 1875 in Calvinia gesterf het, ‘n maand na haar laaste kind se geboorte (Schutte gd:21). Tien kinders is uit die huwelik gebore. Die afleiding kan gemaak word dat hulle een of ander tyd vanaf die Kaap na Calvinia verhuis het, want die eerste drie kinders is in Stellenbosch gebore, die vierde in Franschhoek, die vyfde weer in Stellenbosch en die laaste vyf in Calvinia (Schutte gd:27). Petrus Jacobus het na sy vrou se dood weer in Calvinia met Alida Hester Jacoba Strauss getrou en ‘n tweeling, Hester Jacoba en Jacobus Nel, is uit die huwelik gebore (Heese & Lombard 1986:322).
Jacobus Nel Boltman het met Hendrina Maria Nel getrou en die plaas Sewefontein uit die insolvente boedel van Heremias Cornelius Nel gekoop.
Name Jacobus Nel Boltman
Sex Male
Age 38 years
Birth Year (Estimated) 1880
Spouse's Name Hendrina Maria Nel
Spouse's Sex Female
Spouse's Age 27 years
Spouse's Birth Year (Estimated) 1891
Event Type Marriage
Event Date
23 September 1918
Event Place
Calvinia, Calvinia, Cape Province, South Africa
Event Place (Original) Neiuwoudtville, Calvinia, Cape Province, South Africa
Certificate Number 315
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6ZHP-PTL3
The farm Quispberg: In 1954 the seven fideicommissary heirs of Nicolaas Kotze together with the other joint owners of the farm at that time, Nicolaas Everhardus Nel and Jacobus Nel Boltman, agreed to sub-divide the farm in accordance with the 1920 diagrams. They applied to the Deeds Office for the sub-division of the farm and it was subdivided into three portions, as follows:
Portion 1 - registered in the name of Nicolaas Everhardus Nel and held under deed of partition transfer T4799/1954 (2706, 6411 hectares)
Portion 2 - registered in the names of the seven Kotze fideicommissaries and held under deed of partition transfer T4798/1954(1373, 0208 hectares)
Remainder - registered in the name of Jacobus Nel Boltman and held under deed of partition transfer T4800/1954 (4123, 3051 hectares). (http://www.justice.gov.za/lcc/jdgm/1999/5-99.pdf)
Aan Nicolaas Everhardus Nel (gebore 1 Junie 1879) Blanke Groep Seker stuk afgeskafte erfpaggrond synde die plaas genoem THEE BERG, gedeelte van Quispberg, geleë in die afdeling Calvinia. Groot 3160 Morge Volgens Kaart No: 3255/1920
Aan Jacobus Nel Boltman (gebore 11 September 1880) Blanke Groep Seker stuk afgeskafte erfpaggrond synde die restant van die plaas genoem QUISPBERG, geleë in die Afdeling Calvinia. Groot volgens restant 4813 morge 572 vierkant roede.” (http://www.justice.gov.za/lcc/jdgm/1999/5-99.pdf)