h.6. Jacobus Andries
(Andreas), geb. 05/10/1885, Witbank, dist. Carolina, ged. 31/01/1886, oorl.
09/07/1962, Warmbad x 15/06/1908, Ermelo met Johanna Margaretha VAN WYK, geb. 07/12/1890,
oorl. 25/12/1965, Bela-Bela, Bosveld, Limpopo, d.v. Henning
Jacobus van Wyk en Johanna Margaretha Bosch.
Jacobus Andries was die seun van Gerhardus Jacobus Rudolph Nel en Christina Catharina Malan.
Jacobus Andries Nel
Andries het sy skoolopleiding in die Hugenote Gedenkskool, Dal Josafat, geleë tussen Paarl en Wellington in die Kaap, begin. Gedurende die Anglo-Boereoorlog het hy saam met sy vader met die vee gevlug. Hulle is egter gevang en na Indië gestuur.
Name Jacobus Andries Nel
Sex Male
Age 22 years
Birth Year (Estimated) 1886
Spouse's Name Johanna Margaretha Van Wyk
Spouse's Sex Female
Spouse's Age 16 years
Spouse's Birth Year (Estimated) 1892
Event Type Marriage
Event Date 15 June 1908
Event Place Van Wyksvlei, Transvaal, South Africa
Event Place (Original) Van Wyksvlei, Ermelo, Transvaal, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:QPHJ-DCLB

League of Veterans
|
Surname
|
Nel
|
|
Name
|
Jacobus Andries
|
|
Date Birth
|
5.10.1885
|
|
Residence
|
Witbank, Ermelo
|
|
Name Last Officer
|
G. Nel (korporaal)
|
|
Weapon
|
18.9.1901
|
|
When Killed
|
|
|
Widow Veteran
|
|
|
Branch
|
Carolina
|
|
Notes
|
133
|
|
Ref ID
|
1767
|
Na die oorlog is hy
terug na Dal Josafat vir verdere studie. Hy wou aanvanklik vir predikant
studeer. Weens gesondheidsredes is sy studies onderbreek, maar hy het
gematrikuleer en in 1906 onderwyser geword. Sy eerste skool was op die plaas Van Wyksvlei, in die distrik
Belfast, waar hy met een van sy leerlinge, Johanna Magritha van Wyk, getroud
is. (Borman, Hans: Familie Nel van Nelspruit, 1982)
Name Jacobus Andries Nel
Sex Male
Age 22 years
Birth Year (Estimated) 1886
Spouse's Name Johanna Margaretha Van Wyk
Spouse's Sex Female
Spouse's Age 16 years
Spouse's Birth Year (Estimated) 1892
Event Type Marriage
Event Date 15 June 1908
Event Place Van Wyksvlei, Transvaal, South Africa
Event Place (Original) Van Wyksvlei, Ermelo, Transvaal, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:QPHJ-DCLB
Daama gee hy onderwys op Philippolis in die
Vrystaat. Sy gesondheid het verswak en besluit om op sy plaas Witbank te gaan
boer. Sy seun Koos (-f6g3h6i2) het egter die boerdery by sy vader oorgeneem. In 1942 verkoop Andries sy gedeelte van die plaas Witbank en
verhuis na die plaas Goedehoop. Hy verkoop egter Goedehoop in 1952 en koop 'n
plaas in die distrik Lydenburg. Die klimaat was egter te straf en verkoop hy
die plaas en koop die plaas Eersbewoond in die distrik Warmbad, waar hy tot sy
dood gewoon het. (Borman, Hans: Familie Nel van Nelspruit, 1982)