h.7. Hercules Philippus, geb. 09/11/1887, ged. 08/12/1887, Witbank, dist. Carolina,
oorl. 29/12/1887. Een van tweeling.
Hercules Philippus was die seun van Gerhardus Jacobus Rudolph Nel en Christina Catharina Malan.
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1932 nie:
(https://www.wikitree.com/photo.php/2/25/Nel-768-1.jpg)