h.3. Johannes Theodorus NEL, ged. 18/09/1880

h.3.  Johannes Theodorus, ged. 18/09/1880, Ermelo, oorl. 25/11/1918, tydens griep-epidemie x NGK Ermelo met Susara (Sarie) Hester Susanna PRINSLOO, oorl. 28/11/1918, tydens griep-epidemie, begrawe in dieselfde graf.  Geen kinders.

Johannes Teodorus was die seun van Louis Nel en Hester Magritha Aletta Potgieter.


Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1933 nie:

FAMILYSEARCH

Op Avondale was daar twee grafte langs mekaar, die van Louis Nel en die ander van sy seun Johannes Theodorus Nel (-bl 1c3d4e1f6g4h3) wat gedurende die griep van 1918 oorlede is. Johannes Theodorus se vrou, Sarie is drie dae na horn, ook aan griep, oorlede en saam met hom in dieselfde graf begrawe.  (Borman, Hans:  Familie Nel van Nelspruit, 1982)