h.4. Gerhardus Jacobus Rudolph,
geb. 23/01/1883, ged. 24///04/1883, Ermelo, oorl. 1901, Twyfelaar, dist. Ermelo.
Gerhardus Jacobus Rudolph was die seun van Louis Nel en Hester Margaretha Aletta Potgieter.
Birth Date
23 January 1883
Father's Name Louis Nel
Father's Sex Male
Mother's Name Hester Margaretha Aletta Potgieter
Mother's Sex Female
Event Type Baptism
Event Date
24 April 1883
Event Place Leeudoringstad, Wolmaransstad, Transvaal, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:W4RJ-BNT2
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:7WMB-SLZM
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:W1Q8-JHT2
Op die plaas Twyfelaar, gedurende die Anglo Boereoorlog, geskiet deur 'n boer (verraaier — ook bekend as 'n hanskhakie), wat aan Engelse kant geveg het. Hy is op die plaas Twyfelaar begrawe. (Borman, Hans: Familie Nel van Nelspruit, 1982)
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1933 nie.