h.11. Hester Aletta NEL, geb. 24/01/1894, ged. 25/03/1894

h.11.  Hester Aletta, geb. 24/01/1894, ged. 25/03/1894, Ermelo, oorl. 17/04/1894.

Hester Aletta was die dogter van Gerhardus Jacobus Rudolph Nel en en Christina Catharina Malan.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1932 nie:
(https://www.wikitree.com/photo.php/2/25/Nel-768-1.jpg)