h.12. Gesina Maria NEL, geb. 22/04/1895, ged. 01/05/1895
h.12. Gesina Maria, geb. 22/04/1895, ged.
01/05/1895, oorl. 05/09/1901, Barberton Konsentrasiekamp. Gesina Maria was die dogter van Gerhardus Jacobus Rudolph Nel en en Christina Catharina Malan.
Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1932 nie.