h.13. Anna Maria NEL, geb. 26/05/1897, ged. 13/10/1897

h.13.  Anna Maria, geb. 26/05/1897, ged. 13/10/1897, oorl. 07/09/1901, Barberton Konsentrasiekamp.

Anna Maria was die dogter van Gerhardus Jacobus Rudolph Nel en en Christina Catharina Malan.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1932 nie.