Isabella Judith Susanna was die dogter van Johannes Petrus Nel en Anna Susanna Bekker.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1937:FAMILYSEARCH
Calitzdorp
Calitzdorp
BLOK A, 83 – 110
103 & 104:Ter gedagtenis
aan (links) My eggenoot en ons vader JOHANNES MATTHYS geb. 12 Okt. 1890 oorl. 1
Julie 1963. Salig is hulle wat in Christus sterwe (regs) En ons moeder ISABELLA
J. (geb. NEL) geb. 11 Maart 1900 oorl. 23 Nov. 1969. Rus sag PRETORIUS
Calitzdorp
Calitzdorp
Kinders:
i.1. Anna
Susanna PRETORIUS, geb. 1923
i.2. Gert
Jacobus PRETORIUS, geb. 1924
i.3. Johannes
Petrus PRETORIUS, geb. 1925, oorl. 2006
i.4. Frederik
Matthys PRETORIUS, geb. 1927
i.5. Frederik
Matthys PRETORIUS, geb. 1928
i.6. Johan
Phillipus PRETORIUS, geb. 1949, oorl. 1949