h.5. Anna Susanna, geb. 03/04/1898, oorl. 18/09/1952 x Jan J. (John) NEL, geb. 06/03/1898, oorl. 16/09/1969.
Anna Susanna was die dogter van Johannes Petrus Nel en Anna Susanna Bekker.
Calitzdorp
BLOK C, 65 – 92
90: Moederlief ANNA SUSANNA NEL (geb. NEL) geb. 3
April 1898 oorl. 18 Sept. 1952. Soos die jare vloei, soos die mens groei, word
ons eens aan die graf geboei en daar's trane wat vloei. Treurende eggenoot en
kinders (beton, graniet)
Calitzdorp