h.7. Johannes Petrus NEL, geb. 10/11/1902

h.7.  Johannes Petrus, geb. 10/11/1902, oorl. 13/03/1968, Marble Hall x Magrietha Isabella (Makkie) GEYSER, geb. 06/09/1906, Calitzdorp, oorl. 08/01/1991, Marble Hall.

Johannes Petrus was die seun van Johannes Petrus Nel en Anna Susanna Bekker.


Foto Marco Nel

Lings agter is Marie getroud met (Hacker)
2de van lings is Isabel (Bellie).
3de van regs is Frederik.
Regs agter is Susan getroud met Nick Prinsloo.
Links voor is Johannes Petrus.
Middel voor is Makkie Nel gebore Geiser.
Regs voor is Magrieta (Grieta) getroud met Kerneels Vermeulen.
Inlas foto is Johannes Petrus Nel (Pieter).

(https://www.myheritage.com/person-5013269_148888701_148888701/johannes-petrus-nel)

(https://www.myheritage.com/person-5013270_148888701_148888701/magrietha-isabella-makkie-nel-gebore-geyser)