h.3. Johannes Petrus NEL, geb. 08/05/1881

h.3.  Johannes Petrus, geb. 08/05/1881, oorl. 29/03/1953, Marquard x Helena Dorothea JACOBS, geb. 01/09/1886, oorl. 29/09/1973, Bloemfontein. 

Johannes Petrus was die seun van Gideon Nel en Geertruida Anna Magdalena Strydom.


Foto Pieter Nel:


Gideon Nel (1/9/1850-5/12/1936).  In Senekal in die 1930’s met sy sewe seuns, VLNR: Flip Nel, Coenie Nel, Piet de Kaap Nel, Danie Nel, Jannie Nel, William Robert Nel (my Oupa) en Louis Nel.


Seun links op foto. Het hangoog gehad en skelm geleer teen pa se wil. Word skoolhoof en ouderling Memel omgewing. Dood in Parys.  (https://www.geni.com/people/Johannes-Petrus-Piet-de-Kaap-Nel/6000000023340957905)


FAMILYSEARCH


FAMILYSEARCH