Daniël Jacobus was die seun van Gideon Nel en Geertruida Anna Magdalena Strydom.
Foto Pieter Nel:
Gideon Nel (1/9/1850-5/12/1936). In Senekal in die 1930’s met sy sewe seuns, VLNR: Flip Nel, Coenie Nel, Piet de Kaap Nel, Danie Nel, Jannie Nel, William Robert Nel (my Oupa) en Louis Nel.
FAMILYSEARCH