Coenraad Josephus was die seun van Gideon Nel en Gertruida Anna Magdalena Strydom.
Sy is getroud in die NGK, Thaba N'chu met Coenraad Josephus Nel. Ds JG Kuhn voltrek die huwelik, hy is 'n 23 jarige boer van Middelspruit, Thaba N'chu en sy is 'n 18 jarige jongedogter van Middelspruit, Thaba N'chu. As getuies teken JEJ Coetzer en SJJ Nel.
Anglo Boere-oorlog:
Surname
|
NEL
|
Name
|
COENRAAD JOSEPHUS
|
Age
|
24
|
Address
|
MIDDELSPRUIT
|
District
|
LADYBRAND
|
Where Captured
|
FOURIESBURG
|
When Captured
|
1900/07/30
|
Camp
|
DIYATALAWA
|
Country
|
CEYLON
|
Ship (To)
|
BAVARIAN
|
Ship (Back)
|
|
Number
|
9931
|
Ref ID
|
9015
|
Anglo-boereoorlog. Arriveer 24/05/1901. Haar ma, syself, 2 susters en 1 broer arriveer in die kamp vanaf die plaas Brakfontein, Moraka. Hulle verlaat die kamp op 11 Desember 1902 met drie dae se rantsoen vir die Brandfort konsentrasiekamp. Haar ouderdom word as 21 jaar aangeteken.
|
Foto Pieter Nel:
Gideon Nel (1/9/1850-5/12/1936). In Senekal in die 1930’s met sy sewe seuns, VLNR: Flip Nel, Coenie Nel, Piet de Kaap Nel, Danie Nel, Jannie Nel, William Robert Nel (my Oupa) en Louis Nel.