g.5. Katharina NEL

g.5. Katharina (Kittie), x met Frederik Johannes (Frikkie) STRAUSS.

Katharina was die dogter van Johannes Willem Nel en Anna Sophia Wilhelmina Berg.



Frederik Johannes Strauss

Hulle het op Schuitklip geboer en is daar begrawe.  Kittie is kort na die geboorte van ‘n baba dood.  Frikkie trou later met Matty Gertruida Booysen.

(http://www.savannahsa.com/documents/9037/Appendix%20H%20-%20Heritage%20Scoping%20Report.pdf)