g.10. Elizabeth NEL, geb. 22/10/1904, ged. 25/06/1905

g.10. Elizabeth Johanna Magdalena (Bettie), geb. 22/10/1904, ged. 25/06/1905, Kenhardt x met Jacobus Willem (Kowie) VAN DER MERWE, geb. 27/10/1898, s.v. Hendrik Jacobus van der Merwe en Johanna Myburg. Boer op Gelukwaarts, Porterville.
 
Elizabeth was die dogter van Johannes Willem Nel en Anna Sophia Wilhelmina Berg.











Bettie en Kowie van ver Merwe









Kowie van der Merwe was die onderwyser op Nous en het op sy St. 7 leerling, Bettie Nel, verlief geraak.  Hierna het hy ‘n koringboer geraak.  Hy het ook grond bo op ‘n berg gehad, waar hy skaap aangehou het.  Die grond is later deur die staat oorgeneem.  Hulle was die ouers van Annie (mooi Annie) Ackerman.

Annie Ackerman se troue