b.6. Judith, geb. 23/08/1697, ged. 03/08/1698, Stellenbosch, oorl. 23/02/1748 x 11/11/1714, Stellenbosch met Willem ODENDAAL, geb. c. 1685, oorl. 29/01/1732 van Keulen, Duitsland.
Judith was die dogter van Guillaume Nel en Jeanne de la Batte.
FAMILYSEARCH
Stellenbosch baptisms 1690-1732
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK),
Stellenbosch, Baptism register, 1688-1732, page 16 (6). Repository: NG
Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G2 4/1. Transcribed by Ockert Malan,
Lorna Newcomb and others. See also Die Stellenbosse Heemkring
(Geldenhuys, Preller: Geldenhuys enealogy, Descendants of Albert Barends Gildenhuizen)
(http://eggsa.org/transcriptions/stellenbosch/g7-1/G2-7-1-09.jpg)
Wilhelm Odendaal, oorspronklik afkomstig van Cologne, Duitsland of soos aangedui in dokumentasie van die VOC van Keulen in Duitsland, het met die skip Brandenburg, 'n “spiegelretourschip” met as skipper Klaas Schacht op 12 September 1705 in Suid-Afrika as soldaat aangekom, nadat dit op 10 Mei 1705 vanuit Texel in Nederland vertrek het na Ceylon. Wilhelm is in 1706 deur die H.O.I.K. as boerkneg uitgeleen. Wilhelm word op 31/09/1706 geleen aan Goewerneur Willem Adriaan van der Stel vir diens (KAB 129 Kontrak) Willem Odendaal from Keulen arrived in 1706 as soldier and was loaned to the Governor on 31 September 1706. Contract 129 of the year 1706 refers: "Huijden den 31 September 1706 werd ten melding aangebracht dat den soldaat Willem Odendaal van Keulen bij den Hr Gouverneur in Leening gaat" Hy verlaat die diens van die VOC op 19/11/1709 as n “vriburger” met geen maandbrief of skuldbrief aangeteken. Toe hy burgerskap ontvang, het hy sy ambag as kleremaker gevolg. Op 13 September 1711 het hy in die huwelik getree met Susanna Biebouw, voordogter van Dietlof Bibouw van Meckelenburg en die slawevrou Diana van Madagascar. Na haar dood is hy vir die tweede keer getroud met die 16 jarige Judith Nel.
Kinders:
c.1. Willem ODENDAAL, geb. 23/10/1715, Stellenbosch, Breede Rivier, Weskaap, burger te Stellenbosch x 09/04/1745 met Magdalena le Roux.
FAMILYSEARCH
Stellenbosch baptisms 1690-1732
FAMILYSEARCH
Stellenbosch baptisms 1690-1732
Ijudick
Baptised: 03 Aug 1698
Father: Wellum Nijel
Mother: Ijanna Labat
Witnesses: Ijan Swardt, Griet Klaes

c.2. Susanna
ODENDAAL, geb. 09/01/1718, Stellenbosch, Breede Rivier, Weskaap, x Wessel Wessels.
FAMILYSEARCH
Stellenbosch baptisms 1690-1732
FAMILYSEARCH
Stellenbosch baptisms 1690-1732
c.3. Johannes
ODENDAAL, geb. 1720, Stellenbosch, burger te Stellenbosch x 16/03/1755 met Magdalena Radyn.
FAMILYSEARCH
Stellenbosch baptisms 1690-1732
FAMILYSEARCH
Stellenbosch baptisms 1690-1732
c.4. Hendricus
Johannes ODENDAAL, geb. 28/11/1723, Stellenbosch, burger te Stellenbosch x 21/02/1762 met Dina Elizabeth Mulder.
FAMILYSEARCH
Stellenbosch baptisms 1690-1732
c.5. Judith ODENDAAL, geb. 27/04/1727, ged. 28/11/1727, Stellenbosch x 01/08/1751 met Willem Nel, geb. 06/06/1726, ged. 21/07/1726, oorl. 30/01/1773 (vermoor), s.v. Izak Nel en margaretha Beyers.