Petrus was die seun van Jacobus Hendrik van der Westhuizen en Hendrika Christina Wilhelmina Loots.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1911.
Piet het sy opleiding in H.S. Kakamas en Graaff-Reinet
gehad. Hy was 'n St.
8. onderwyser. Hy het in die laaste
kwartaal van 1925 as jong studente-onderwyser begin skiet vir 'n
onderwyspos. Onderwysposte was egter
baie skaars. Uit twaalf aansoeke het hy
uiteindelik twee, beide eenmanskooltjies, een op Grootderm in die Namakwaland,
die ander op Noenieput, destyds genoem Witkop gekry. Hy was Noenieput se eerste onderwyser, want
alhoewel die skool Julie 1925 geopen is, het Meneer van Ellewee net die laaste
veertien dae van die kwartaal skoolgehou, omdat daar nie banke of boeke was
nie. Hy moes die klasse van Sub. A tot
St. VI hanteer. Hy was ook voorsitter
van die N.P. tak, oudl. N.G.K., lid van die H.S.-kom en hy het ook sedert 1950
op die plaas Tweepoort geboer. Sy belangstellings
was politiek en atletiek.
Piet en Annie van der Westhuizen by Telana en Beulah
Telana , Leon ,
Jeanette (Van der Merwe)
Deur swaarkryjare was Piet van der Westhuizen onderwyser, prokureur, raadgewer, vriend en nog veel meer gedurende die bykans twee en twintig jaar dat hy skoolhoof op Noenieput was. Piet die rustende onderwyser-boer het sy laaste jare in Joslingstraat Upington deurgebring.
Redelinghuys, J.H. (samest.): Die Afrikaner - Familienaamboek en Personalia, Kaapstad, 1955)
Near the railway line
beyond Prieska is a farm with the puzzling name of Draghoender. It should be
Dragonder, the Afrikaans for dragoon; and the name goes right back to the days
when a British cavalry regiment formed part of the Cape Town garrison, nearly a
century ago. When the dragoons sold their horses, one of the buyers
named his mount Dragonder and rode it into the North West Cape on a hunting
expedition. The horse strayed, and he returned without it. Next year he went
hunting again, and found the horse where he had lost it. The horse had survived
in that barren world by smelling water in a river bed and kicking up the sand
until a fountain was revealed. This discovery made it possible for a farmer to
settle there, and he named his farm Dragonder in honour of the horse.
Hottentots corrupted it to Draghoender. (https://archive.org/stream/Karoo/Karoo_djvu.txt)
Piet en Annie van der Westhuizen by Telana en Beulah
eGGSA library
Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, GORDONIA
district, Rural (farm cemeteries) Northern Cape, GORDONIA district, Noenieput,
cemetery WESTHUIZEN Anna Elizabeth, v.d. nee NEL 1910-1944
Piet hertrou met Jeanette Gesina
Elizabeth Henning. Sy was voorheen met 'n van der Merwe getroud. Kinders uit sy tweede vrou se eerste huwelik:
Petra VAN DER MERWE x Burger du Toit
Jeanetha VAN DER MERWE x Viviers
Rika VAN DER MERWE x de Vos
Piet,
Jeanette, Kinders v.l.n.r.: Rika (van der Merwe), Dennis, Petra VAN DER MERWE x Burger du Toit
Jeanetha VAN DER MERWE x Viviers
Rika VAN DER MERWE x de Vos
Deur swaarkryjare was Piet van der Westhuizen onderwyser, prokureur, raadgewer, vriend en nog veel meer gedurende die bykans twee en twintig jaar dat hy skoolhoof op Noenieput was. Piet die rustende onderwyser-boer het sy laaste jare in Joslingstraat Upington deurgebring.
Redelinghuys, J.H. (samest.): Die Afrikaner - Familienaamboek en Personalia, Kaapstad, 1955)
eGGSA library Gravestones in South Africa Northern
Cape : Noordkaap Northern Cape, UPINGTON, Urban area Northern Cape, UPINGTON,
Keidebees, Main cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN Petrus, van der
1905-1985 & Jeanetta Gesina Elizabeth 1913-