j.1. Gertruida Catharina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 25/11/1926
j.1. Gertruida Catharina (Gerrie), geb. 25/11/1926,
Kakamas, oorl. 07/08/2012 x 21/06/1947, Keimoes, dist. Gordonia met Johannes Hendrik VAN ZYL geb. 20/6/1918, oorl. 27/12/2010.
Gertruida Catharina was die dogter van Andries Adriaan van der Westhuizen en Hester Cornelia Laufs.
Die huis in Neilersdrift waar Gerrie en Van Zyl vir baie jare gewoon het.
Foto: Johan
Coetzee