h.8. Catharina Elizabeth VON WIELLIGH, geb. 06/05/1930, ged. 13/07/1930

h.8.  Catharina Elizabeth (Katie), geb. 06/05/1930, ged. 13/07/1930, Pofadder, dist. Kenhardt x met VAN TONDER.

Catharina Elizabeth was die dogter van Hendrik Johannes von Wielligh en Christina Alida Booysen.


Katie (links) saam met haar neef Hennie von Wielligh (Gys se seun) en sy meisie

Suster keyter, Driesa en Anna voor.  Van Tonder, Jannie en Naude agter.

Uit die familiefees:  Liewe tannie Katy verf prente op tafeldoeke wat ons begeer en net sien in boeke. (Rista Engelbrecht)